Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:1 Die Boodskap (DB)

Die Here vra: “As ’n man van sy vrou skei en sy trou met ’n ander man, mag hy haar terugvat? As hy dit sou doen, sou dit nie ’n slegte invloed op die land hê nie? Israel, jy het agter baie gode aangeloop net soos mense wat losbandig is en oral rondslaap. En nou wil jy weer na My toe terugkom.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:1 in konteks