Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:32 Die Boodskap (DB)

Omdat Semaja dit gedoen het, sal Ek hom en sy familie straf. Nie een van sy mense sal bly lewe om al die goeie dinge te sien wat Ek vir my mense gaan doen nie. Hy het die mense geleer om rebels teen My te wees.” Dit is wat die Here self sê!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:32 in konteks