Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:31 Die Boodskap (DB)

“Laat weet vir al die mense wat weggevat is Babel toe: Die Here is nie tevrede met Semaja wat van Negelam af kom nie. Hy het boodskappe vir julle namens My gebring, maar Ek het hom nie daarmee gestuur nie. Hy het julle sy leuens laat glo.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:31 in konteks