Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:26 Die Boodskap (DB)

‘Die Here het jou in die plek van die priester Jojada aangestel. Jy is nou in beheer van die tempel. Dit sal jou werk wees om toe te sien dat geen mal mens boodskappe namens die Here bring nie. As daar so iemand is, moet jy die persoon in die tronk sit met ’n boei om die nek.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:26 in konteks