Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:25 Die Boodskap (DB)

Die Here is sterker as alles en almal. Hy is die God van Israel en Hy sê: “Jy het ’n brief geskryf wat jy self geteken het. Hierdie brief het jy aan die mense gestuur wat in Jerusalem bly. Maar jy het dit ook aan die priester Sefanja, die seun van Maäseja, en ander priesters gestuur. Daarin het jy vir Sefanja geskryf:

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:25 in konteks