Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:21 Die Boodskap (DB)

Hy is die God van Israel. Hy sê dat Agab, die seun van Kolaja, en Sedekia, die seun van Maäseja, sê dat hulle boodskappe bring wat van die Here af kom. Dit is natuurlik alles leuens. Daarom sê die Here: “Ek sal hulle aan Nebukadnesar oorgee. Hy sal hulle laat doodmaak waar almal dit kan sien.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:21 in konteks