Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 28:4 Die Boodskap (DB)

Ek sal ook vir Jojagin, wat die seun van Jojakim is, hiernatoe terugbring. Maar Ek sal ook die ander mense wat saam met hom na Babel ontvoer is, terugbring. Julle kan seker wees, Ek sal die mag wat die koning van Babel oor julle het, verbreek.” Dit is wat die Here sê Hy gaan doen.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 28

Kyk Jeremia 28:4 in konteks