Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 28:14 Die Boodskap (DB)

Ek is die Here wat sterker as alles en almal is. Ek is die God van Israel. Ek sal ’n ysterjuk op die nekke van al hierdie nasies sit. Ek sal hulle dwing om voor Nebukadnesar, wat die koning van Babel is, te buig en vir hom te werk. Hy sal mag oor hulle hê. Hulle sal geen regte hê nie. Alles sal onder sy beheer wees. Hy sal selfs oor die wilde diere beheer hê.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 28

Kyk Jeremia 28:14 in konteks