Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 28:11 Die Boodskap (DB)

Daarna het hy weer vir die mense wat rondom hulle gestaan het, gesê: “Die Here het belowe dat Hy binne twee jaar die mag van Nebukadnesar, die koning van Babel, soos hierdie juk sal breek. Nebukadnesar gebruik sy mag om nasies te onderdruk, maar die Here sal dit stopsit.” Toe het Jeremia van die tempel af weggeloop.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 28

Kyk Jeremia 28:11 in konteks