Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 28:1 Die Boodskap (DB)

In die laatsomer van die vierde jaar wat Sedekia koning van Juda was, het Gananja met my gepraat. Gananja was die seun van Assur en het uit Gideon gekom. Hy het ook gesê dat hy ’n profeet van die Here is. Hy het in die tempel met my gepraat terwyl al die priesters en gewone mense gestaan en luister het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 28

Kyk Jeremia 28:1 in konteks