Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 27:9 Die Boodskap (DB)

Moenie na julle eie profete luister nie. Ook nie na die waarsêers of mense wat sê hulle kan drome uitlê nie. Moet ook nie julle ore uitleen aan fortuinvertellers of towenaars nie. Hulle sê mos vir julle dat julle julle nie aan die koning van Babel sal hoef oor te gee nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 27

Kyk Jeremia 27:9 in konteks