Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 27:8 Die Boodskap (DB)

Julle almal moet die koning van Babel dien. Sit julle nek onder die juk van die koning van Babel. Maar as een van hierdie nasies of lande weier om Nebukadnesar te dien, sal Ek hulle straf,” sê die Here. “Ek sal veroorsaak dat hulle oorlog moet maak. Verder sal Ek hulle honger laat ly en ’n epidemie onder hulle laat uitbreek. So sal dit aanhou totdat Nebukadnesar hulle op die ou end oorwin het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 27

Kyk Jeremia 27:8 in konteks