Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:13 Die Boodskap (DB)

Maar as julle nou ophou om verkeerde goed te doen en begin doen wat die Here julle God van julle verwag, sal Hy van plan verander en julle nie meer kwaad aandoen soos Hy gesê het Hy gaan doen nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:13 in konteks