Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:9 Die Boodskap (DB)

sal Ek al die volke uit die noorde bymekaar laat kom. Ook vir koning Nebukadnesar van Babel wat vir My sal werk. Ek sal hulle teen hierdie land en almal wat in die land bly, laat baklei. Hulle sal ook teen die volke wat in die omgewing is, baklei. Ek sal julle heeltemal vernietig. Mense sal skrik as hulle julle sien. Hulle sal minder as niks van julle dink en met julle spot.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:9 in konteks