Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:38 Die Boodskap (DB)

Die Here is soos ’n leeu wat uit sy lêplek gekom het op soek na ’n prooi. Hy sal teen die vyand optrek en hulle land verwoes. Dit sal gebeur omdat mense uit wraak doodgemaak sal word en omdat die Here vreeslik kwaad is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:38 in konteks