Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:27 Die Boodskap (DB)

Toe het die Here vir my gesê: “Ek is die Here wat sterker as alles en almal is, die God van Israel. Sê vir hulle: ‘Drink totdat julle dronk is en opgooi. Drink totdat julle val en nie weer kan opstaan nie. Dit is wat met julle sal gebeur in die oorlog waarin Ek julle gaan laat beland.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:27 in konteks