Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:1 Die Boodskap (DB)

In die vierde jaar wat Jojakim koning van Juda was, het die Here met Jeremia oor die mense van Juda gepraat. Dit was die eerste jaar wat Nebukadnesar koning van Babel was.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:1 in konteks