Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:9 Die Boodskap (DB)

My hart is stukkend oor die vals profete. Die Here se woorde is heeltemal anders as gewone mense s’n. Wat Hy oor hierdie boodskappers te sê het, laat my bewe so groot as wat ek is. Ek slinger rond soos ’n mens wat dronk is van te veel wyn.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:9 in konteks