Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:10 Die Boodskap (DB)

Die land is vol mense wat dislojaal teenoor die Here is. Dit gaan nie goed in die land nie. Dit gaan eintlik treurig, want die weiding in die veld het verdroog. Die profete doen slegte dinge en misbruik hulle mag.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:10 in konteks