Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:33 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir my gesê: “Jeremia, as een van die mense of een van die profete of van die priesters vir jou vra: ‘Wat is die las van ’n boodskap waarmee die Here jou opgesaal het?’ dan moet jy antwoord: ‘Julle is die las waarmee Hy my opsaal. Die Here sê Hy wil niks meer met julle te doen hê nie!’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:33 in konteks