Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:32 Die Boodskap (DB)

Hierdie profete se drome is niks anders as hulle verbeelding nie. Dit is ’n spul leuens wat my mense op die verkeerde pad lei. Ek het hulle nie gestuur nie en Ek het niks vir hulle gesê om vir julle te sê nie. Wat hulle sê, help my mense net mooi niks,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:32 in konteks