Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:2 Die Boodskap (DB)

Die Here, wat die God van Israel is, sê vir hierdie leiers wat na die volk moet kyk: Julle het my mense soos skape uitmekaar laat gaan. Julle was onverantwoordelik. Julle het hulle nie opgepas nie. Daarom sal Ek julle straf vir al die skade wat julle hulle aangedoen het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:2 in konteks