Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:1 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Dit sal sleg gaan met die leiers van my mense. Hulle het nie mooi gekyk na die mense wat hulle moes versorg nie. Hulle was soos herders wat hulle skape verwaarloos het. Hulle het die mense uitmekaar laat spat en laat afdwaal.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:1 in konteks