Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:14 Die Boodskap (DB)

Maar nou sien Ek dat die profete van Jerusalem nog erger dinge doen. Hulle hoereer, lieg en bedrieg en boonop moedig hulle mense wat verkeerd doen aan om daarmee vol te hou. ’n Mens sou eerder verwag het dat hulle mense sou aanmoedig om op te hou om verkeerd te doen. Hulle is niks beter as die mense van Sodom en Gomorra nie!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:14 in konteks