Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:6 Die Boodskap (DB)

Die Here sê ook oor die paleis: “Gilead is ’n vrugbare plek en die Libanonpieke staan hoog uit. So is die paleis van die koning van Juda vir My. ’n Plek waarop Ek trots is. Maar Ek sal die paleis verwoes en maak soos stede waarin daar geen enkele mens bly nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:6 in konteks