Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:30 Die Boodskap (DB)

Dit is wat die Here sê: “Maak ’n aantekening daarvan dat hierdie man Jojagin nie kinders gehad het nie. Ignoreer dit dat hy wel kinders het. Julle weet, nie een van sy kinders sal koning van Juda word nie. Dawid se koningslyn sal nie aangaan nie. Jojagin het misluk!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:30 in konteks