Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:28 Die Boodskap (DB)

Hoekom is hierdie man Jojagin soos ’n stukkende kleipot wat niemand dink enigiets werd is nie? Hoekom sal hy en sy kinders uit hulle eie land weggejaag word na ’n vreemde land wat hulle nie ken nie?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:28 in konteks