Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:22 Die Boodskap (DB)

Nou sal al die mense wat jou altyd gehelp het, verdwyn asof die wind hulle weggewaai het. Jou vriende op wie jy gereken het, sal gevang en weggevat word. Jy sal in die skande kom omdat jy so baie verkeerde dinge gedoen het. Ja, jy sal verneder word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:22 in konteks