Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:20 Die Boodskap (DB)

“Huil, want almal op wie jy gereken het om julle te help, is weg. Gaan roep maar na hulle in Libanon. Gaan na Basan en skree hard. Gaan roep na hulle van die berge van Moab af. Dit sal niks help nie, want hulle is almal verpletter.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:20 in konteks