Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:2 Die Boodskap (DB)

Koning van Juda, u is een van koning Dawid se opvolgers. Die Here het ’n boodskap vir u, u amptenare en die inwoners van Jerusalem. Luister ’n bietjie daarna.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:2 in konteks