Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:12 Die Boodskap (DB)

Die Here sê die volgende vir die konings wat uit die nageslag van Dawid kom: Sorg dat mense elke dag regverdig behandel word. As iemand besteel is, beskerm die persoon teen die uitbuiters. As julle dit nie doen nie, sal my woede soos ’n vuur brand wat niemand kan blus nie. Dit sal gebeur omdat julle verkeerd doen.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:12 in konteks