Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 20:9 Die Boodskap (DB)

Ek het al by myself gedink ek sal niks van die Here sê of namens Hom praat nie. Maar ek kan net nie ophou nie. Die boodskap van die Here brand in my binneste soos ’n vuur. Dit is soos vuur wat in my liggaam ingehok is. Ek probeer so hard as wat ek kan om dit binne te hou, maar ek kan nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 20

Kyk Jeremia 20:9 in konteks