Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 20:10 Die Boodskap (DB)

Ek het gehoor dat hulle agter my rug praat. Hulle sê: Daar loop ‘Ou groot gevaar’. Dan sê hulle: ‘Kla hom aan! Kom ons kla hom aan!’ Selfs my naby vriende hou my dop. Hulle sit en wag vir my om ’n blaps te maak. Hulle sê: ‘Wag maar, hy sal vir homself ’n strik stel en dan sal ons ons kans kry om ons op hom te wreek.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 20

Kyk Jeremia 20:10 in konteks