Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:6 Die Boodskap (DB)

Julle voorouers het nie eens gedink om te vra: ‘Waar is die Here wat ons uit Egipte gebring het, wat ons deur die woestyn gelei het?’ nie. Die land was woes en baie moeilik om deur te trek. Daar was ook nie water nie. Niemand het eens kans gesien om hier te probeer lewe of deur te ry of te loop nie, want dit was ’n verskriklik gevaarlike stuk land. En tog het Ek, die Here, hulle veilig hierdeur gevat!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:6 in konteks