Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:31 Die Boodskap (DB)

Israel, luister na wat die Here te sê het! Hy vra: Is Ek vir Israel so sleg dat dit vir hulle voel soos om in ’n woestyn te wees of in ’n pikdonker land? Hoekom sê my volk dan: ‘Uiteindelik is ons vry, ons wil nooit weer iets met Hom te doen hê nie’?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:31 in konteks