Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:20 Die Boodskap (DB)

“Dit is nou al lank terug dat Ek gesorg het dat julle nie meer ander mense se slawe is nie. Nogtans sê julle dat julle nie aan My gehoorsaam sal wees nie. Julle is net soos mense wat rondslaap. Op elke heuweltjie en onder al wat ’n koelteboom is, buig julle voor ander gode neer.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:20 in konteks