Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:2 Die Boodskap (DB)

“Gaan na Jerusalem toe en skreeu dit uit sodat almal dit kan hoor. Die Here sê: Ek onthou nog lank gelede toe julle soos ’n jong bruid was wat My liefgehad het. Toe wou julle My so graag tevrede stel. Julle was selfs bereid om My deur die dorre woestyn te volg waar daar geen landerye vir kos was nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:2 in konteks