Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:4 Die Boodskap (DB)

Koning Manasse, die seun van Hiskia, koning van Juda, het dinge in Jerusalem gedoen waarvan Ek niks gehou het nie. Omdat hy hierdie dinge gedoen het, sal Juda ly. Ek sal van my volk ’n voorbeeld maak. Wat met hulle gebeur, sal al die volke op die aarde skok.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:4 in konteks