Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:7 Die Boodskap (DB)

Die mense het gereageer en gesê: “Here, al die verkeerde dinge wat ons gedoen het, het ons nou ingehaal. Ons het nie reg teenoor U gedoen nie. Ons was al soveel keer dislojaal teenoor U. Maar al is dit so, Here, help ons ter wille van u eie reputasie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:7 in konteks