Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:10 Die Boodskap (DB)

Die Here het sy volk geantwoord en gesê: “Julle het daarvan gehou om van My af te dwaal. Julle kon julleself nie in toom hou nie. Daarom dink Ek nie langer aan julle as my mense nie. Ek sal al die slegte dinge wat julle gedoen het, onthou. Ek sal julle straf vir al die dinge wat julle verkeerd gedoen het.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:10 in konteks