Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:17 Die Boodskap (DB)

Maar as julle aanhou ongehoorsaam bly, sal ek eenkant gaan staan en huil oor julle so verwaand is. Ek sal bitterlik oor julle huil. Julle is nou wel die Here se volk, maar julle sal uit julle eie land na ander lande weggevat word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:17 in konteks