Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:16 Die Boodskap (DB)

Gee aan die Here julle God eer voordat dit te laat is. Respekteer Hom voordat Hy dit vir julle donker maak. As dit skemer is, sal julle struikel en val op die donker berge. Julle sal wens dit word lig, maar Hy sal dit net al hoe donkerder maak totdat dit uiteindelik stikdonker is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:16 in konteks