Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:19 Die Boodskap (DB)

Ek was soos ’n lam wat op pad was na die slagpale om geslag te word, salig onbewus van wat aan die gang was. Hulle was van plan om my dood te maak. Hulle het gesê: “Kom ons raak ontslae van hierdie man, dan is ons ook ontslae van die dinge wat hy sê! Kom ons maak hom dood, dan sal niemand ooit onthou dat hy geleef het nie!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:19 in konteks