Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:10 Die Boodskap (DB)

Hulle doen nou dieselfde verkeerde dinge as wat hulle voorouers gedoen het. Hulle wil nie doen wat Ek hulle beveel het om te doen nie. Verder het hulle ook afgode begin vereer. Israel en Juda het nie die ooreenkoms nagekom wat Ek met hulle voorouers gemaak het nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:10 in konteks