Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 10:13 Die Boodskap (DB)

As Hy praat, klink dit soos die gedreun van donderweer in die hemel. Dit is ook Hy wat die mis laat opstyg uit die aarde. Dit voel vir ’n mens of dit van iewers ver op die aarde af moet kom. Die Here stuur ook die weerlig saam met die reën. Hy stuur ook die wind van ’n plek af wat iets soos ’n stoorkamer moet wees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 10

Kyk Jeremia 10:13 in konteks