Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 10:12 Die Boodskap (DB)

Dit is die Here wat deur sy krag die aarde gemaak het. Met sy kennis het Hy gesorg dat die aarde vas staan en dat alles op die aarde op die plek is waar dit hoort. Dit is ook Hy wat beplan het dat die hemel so oopgesprei sal lê.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 10

Kyk Jeremia 10:12 in konteks