Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 9:8 Die Boodskap (DB)

Die Here se boodskapper moet kyk wat Efraim doen. Waar die boodskapper ook al gaan, kyk hulle heeltyd of hy nie miskien iets verkeerds doen nie. Selfs waar daar vir die Here geoffer word, hou hulle aan om hom soos ’n vyand te behandel.

Lees volledige hoofstuk Hosea 9

Kyk Hosea 9:8 in konteks