Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 9:6 Die Boodskap (DB)

Dié wat dit regkry om van die Assiriërs weg te kom, sal in elk geval in Egipte gevang word. Die Egiptenaars sal hulle doodmaak en in Memfis begrawe. Daar sal bossies en dorings groei op die plekke waar hulle gebly het. Oor elke plek wat vir hulle kosbaar was, sal daar gras groei.”

Lees volledige hoofstuk Hosea 9

Kyk Hosea 9:6 in konteks