Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 9:16 Die Boodskap (DB)

“Efraim is soos ’n plant waarvan die wortels iets oorgekom het. Sy wortels het begin doodgaan. Hy kan nie meer vrugte dra nie. Selfs al dra hy nog vrugte en al bring hy nog kinders in die wêreld, sal Ek die kinders laat doodgaan. Dis verby met hulle kinders, al is hulle ook hoe lief vir die kinders.”

Lees volledige hoofstuk Hosea 9

Kyk Hosea 9:16 in konteks