Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 8:5 Die Boodskap (DB)

Ek wil niks te doen hê met die kalf wat jy uit goud gemaak het nie, Samaria. Ek is woedend oor julle dit gemaak het. Hoeveel tyd moet verbygaan voordat julle sal leer om sonder afgode klaar te kom?

Lees volledige hoofstuk Hosea 8

Kyk Hosea 8:5 in konteks